Klik om te vergroot

Graad 4 Kwartaal 3 Geografie PowerPoint Aanbieding
Volgens die Platinum Reeks
– Mense en kos
– Maniere van boer
– Saaiboerdery
– Veeboerdery
– Ligging van vernaamste saai en veeboerdery-gebiede in Suid-Afrika
– Onverwerkte en verwerkte kos
– Van plaas na fabriek na winke tot by die huis
Formaat: Microsoft PowerPoint Slide Show (.ppsx)
Slegs agtergrond musiek, geen spraak (voice-over)

Klik om te vergroot

Graad 4 Kwartaal 3 Geskiedenis PowerPoint Aanbieding
Volgens die Platinum reeks
– Vervoer op land – Diere
– Vervoer op land – Die wiel en die karretjie
– Vervoer op land – Waens en koetse
– Vervoer op land – Die fiets
– Vervoer op land – Die stoomenjin en die trein
– Vervoer op land – Die motorkar
– Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag
– Vervoer op water
– Vervoer in die lug
Formaat: Microsoft PowerPoint Slide Show (.ppsx)
Slegs agtergrond musiek, geen spraak (voice-over)

Klik om te vergroot

Graad 4 Kwartaal 3 Lewensvaardighede PowerPoint Aanbieding
Volgens die Platinum reeks
– Kulturele en morele lesse
– Godsdienste in Suid-Afrika
– Gevare in en om water
Formaat: Microsoft PowerPoint Slide Show (.ppsx)
Slegs agtergrond musiek, geen spraak (voice-over)

Klik om te vergroot

Graad 4 Kwartaal 3 NW & Teg PowerPoint Aanbieding
Volgens die Platinum reeks
– Energie en energie-oordrag
– Energie van die Son
– Energie om ons
– Inset en uitset van energie
– Die beweging van energie in ‘n stelsel
– Energie en klank
– Vibrasies en klank
– Maak klanke
– Geraasbesoedeling
Formaat: Microsoft PowerPoint Slide Show (.ppsx)
Slegs agtergrond musiek, geen spraak (voice-over)