Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 2 Geografie Opsomming
– Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart)
– Fisiese kenmerke
– Riviere
– Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite

Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 2 Geskiedenis Opsomming
– Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het
– Wonings en dorpies
– Landbou: gewasse en vee
– Sosiale, politieke en ekonomiese strukture
– Beeste was baie belangrik
– Werktuie en wapens van yster en koper
– Kleiware
– Ruilhandel
– Godsdiens, medisyne en genesing
– Jag

Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 2 Lewensvaardighede Opsomming
– Diskriminasie, stereotipe en vooroordeel
– Die regte van die kind
– Kindermishandeling
– Hanteer gewelddadige situasies
– Ouderdoms- en geslagskwessies in verskillende kulture

Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 2 NWT Opsomming
– Metale en nie-metale
– Eienskappe van metale
– Eienskappe van nie-metale
– Gebruike van metale
– Ande eienskappe van metale
– Gebruike van metale
– Die verwerking van materiale
– Kombineer materiale
– Verwerkte materiale
– Eienskappe en gebruike van materiale
– Tradisionele verwerking