Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 4 Geografie Opsomming
Volgens die Platinum reeks
– Mineraal- en steenkool-hulpbronne van Suid-Afrika
– Mynbou en die omgewing
– Mynbou en mense

Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 4 Geskiedenis Opsommings
– Die name van provinsies en hul hoofstede
– Wat is erfenis?
– Erfenisterreine van groot betekenis:
— Die Wieg van die Mensdom – Gauteng
— Goue voorwerpe by Mapungubwe
— Frances Baard – Noordkaap
— Gariepdam – Vrystaat
— Die Kasteel – Wes-Kaap
— Die genesende eienskappe van die aalwyn – Oos-Kaap
— Klipmmurdorp Kaditshwene – Noordwes
— Makhonjwa-berge – Mpumalanga
— San-rotskuns in die Drakensberge – KwaZulu-Natal

Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 4 Lewensvaardighede Opsommings
Volgens die Platinum Reeks
– Plaaslike gesondheidsprobleme
– MIV en Vigs
– Soorte verdowingsmiddels

Klik om te vergroot

Graad 5 Kwartaal 4 NW & Teg Opsommings
Volgens die Platinum Reeks
– Planeet Aarde
– Die Oppervlak van die Aarde
– Grondsoorte
– Sedimentgesteentes
– Fossiele