Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 2 Geografie Opsomming
– Hoekom mense handel dryf
– Waarmee mense handel dryf
– Hulpbronne en hul waarde
– Regverdige handel

Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 2 Geskiedenis Opsomming
– Redes vir Europese ontdekkingsreise
– Die bydraes van Leonardo da Vinci en Galileo Galilei
– Nuwe idees en kennis
– Handel en wins
– Die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie (VOC)

Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 2 Lewensvaardighede Opsomming
– Selfbestuursvaardighede
– Afknouery / Boelie
– Kulturele deurgangsrites
– Die waardigheid van persone met uiteenlopende godsdienste

Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 2 NWT Opsomming
– Vastestowwe, vloeistowwe en gasse
– Mengsels
– Oplossings as speciale mengsels
– Meet volume en massa
– Versadige oplossings
– Tempo van oplossing
– Mengsels en waterhulpbronne
– Die belangrikheid van vleilande
– Prosess om water te suiwer