Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 1 Geografie Opsomming
– Kaarte en atlasse
– Die aardbol
– Satellietbeelde

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 1 Geskiedenis Opsomming
– Die industriële rewolusie in Brittanje en Suidelike Afrika vanaf 1860
– Veranderinge in Brittanje tydens die Industriële Rewolusie
– Suidelike Afrika teen 1860
– Ontginning van diamante in Kimberley vanaf 1867

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 1 Lewensoriëntering Opsomming
– Die begrippe selfbeeldvorming en selfmotifering
– Deelname aan fisiese aktiwiteite wat fiksheidkomponente bevorder
– Selfontwikkeling in die samelewing: Seksualiteit
– Selfontwikkeling in die samelewing: Verhoudings en vriendskappe, en kommunikasievaardighede
– Wêreld van werk: verskillende leerstyle

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 1 Natuurwetenskappe Opsomming
– Fotosintese
– Respirasie
– Inleiding tot ekologie en ekosisteme
– Voedingsverhoudinge
– Energievloei: voedselkettings en voedselwebbe
– Balans in ‘n ekosisteem
– Aanpassings
– Bewaring van die ekosisteme
– Mikro-organismes
– Skadelike mikro-organismes
– Nuttige mikro-organismes

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 1 Tegnologie Opsomming
– Raamstrukture
– Die doel van struktuurdele
– Struktuurdele
– Strukturele mislukking
– Grafiese kommunikasie
– Die doel van grafika
– Konvensies
– Werkstekeningtegnieke
– Artistieke tekeninge
– Meganiese stelsels en beheer
– Meganiese voordeel
– Ratte: rotasie
– Ratverhoudings
– Ratsoorte
– Meganismes wat die rigting van beweging verander: die nok
– Meganismes wat die rigting van beweging verander: die kruk
– Strukture en meganiese beheer