Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 2 EBW Opsomming
– Die rekeningkundige siklus
– Kontantontvangstejoernaal van ‘n diensonderneming
– Produksiefaktore
– Die markte

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 2 Geografie Opsomming
– Klimaatstreke – Suid-Afrika en die wêreld
– Faktore wat temperatuur en reënval beïnvloed
– Die klimaat van Suid-Afrika
– Klimaat oor die wêreld heen

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 2 Geskiedenis Opsomming
– Brittanje, diamantontginning en toenemende arbeidsbeheer en grondekspansionisme
– Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886
– Die Minerale Rewolusoe as ‘n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 2 Lewensoriëntering Opsomming
– Wêreld van werk: Jou eie leerstyl
– Liggaamsopvoeding: Teikenspeletjies
– Wêreld van werk: Loopbaankategorieë en die rol van werk
– Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid: Sosiale faktore wat bydra tot middelmisbruik

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 2 Natuurwetenskappe Opsomming
– Materie en Materiale – Atome – Die boustene van materie
– Subatomiese deeltjies
– Elemente en verbindings
– Die deeltjiemodel van materie as begrip
– Diffusie
– Verandering van staat
– Digtheid, massa en volume
– Uitsetting en inkrimping
– Druk
– Chemiese reaksies

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 2 Tegnologie Opsomming
– Die positiewe impak van tegnologie
– Tegnologie met ‘n positiewe impak op die samelewing
– Die negatiewe impak van tegnologie
– Kragte wat op ‘n materiaal inwerk