Graad 4 Kwartaal 1 Opsommings Pakket 2025

R57.50

Description

Graad 4 Kwartaal 1 Opsommings Pakket

Sluit in: Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie + Ons Afrikaanse en Engelse Taalgidse

Geografie:
– Mense en plekke
– Geboue en hul gebruike
– Paaie en voetpaadjies
– Landmerke en verduidelik die pad
– Verduidelik how om van een plek na ‘n ander te gaan
– Mense en hul behoeftes
– Maniere waarop mense aan hul behoeftes voorsien

Geskiedenis:
– Plaaslike geskiedenis
– Leer oor die hede van ‘n plaaslike area
– Leer oor die geskiedenis van ‘n plaaslike area

Lewensvaardighede:
– Persoonlike sterkpunte
– Respek vir eie en ander se liggame
– Die hantering van konflik

Natuurwetenskap en Tegnologie:
– Lewende en nie-lewende dinge
– Struktuur van plante en diere
– Wat plante nodig het om te groei
– Habitatte van diere
– Verskillende habitatte
– Behoefte aan ‘n habitat
– Strukture vir diereskuilings