Sale!

Graad 8 Kwartaal 4 Opsommings Pakket

Original price was: R115.00.Current price is: R65.00.

Description

Graad 8 Kwartaal 4 Opsommings Pakket

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
– Bestuursvlakke en -funksies
– Bestuurstake: Beplanning, organisering, leiding en beheer
– Grootboek en proefbalans van ‘n diensonderneming

Geografie
– Handel en vervoer wêreldwyd
– Handel en vervoer in Suid-Afrika
– Mense en vervoer in stedelike gebiede

Geskiedenis
– Die Eerste Wêreldoorlog (1914-1918)
– Redes vir die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog
– Aspekte van ervarings tydens die Eerste Wêreldoorlog
– Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog
– Die nederlaag van Duitsland en die Verdrag van Versailles

Lewensoriëntering
– Grondwetlike regte en verantwoordelikhede – Menseregteskendings en geslagsgelykheid
– Liggaamlike Opvoeding: Ontspanningsaktiwiteite in die buitelug
– Grondwetlike regte en verantwoordelikhede: Kulturele diversiteit en sosiale ontwikkeling

Natuurwetenskappe
– Die sonnestelsel
– Die Son
– Voorwerpe rondom die Son
– Ander voorwerpe in die sonnestelsel
– Die grootte en vorm van die sonnestelsel
– Die Aarde se posisie in die sonnestelsel
– Buite die sonnestelsel
– Die Melkweg-sterrestelsel
– Ons naaste ster
– Ligjare, ligure en ligminute
– Bo en behalwe die Melkweg-sterrestelsel
– Waarneming van die ruimte
– Vroeë waarneming van die ruimte
– Teleskoop

Tegnologie
– Elektriese stelsels en beheer
– Impak van tegnologie en vooroordeel in tegnologie
– Selle in ‘n elektriese stroombaan
– Elektrochemiese selle
– Selle in ‘n elektriese stroombaan: fotovoltaïese selle
– Opwekking van elektrisiteit vir die land

Afrikaans en Engels
– Alle taalstrukture en -konvensies wat in Kwartaal 4 behandel is