Description
Graad 9 Kwartaal 3 Geskiedenis Opsomming
– Keerpunte in die moderne Suid-Afrikaanse geskiedenis sedert 1984
– Universele Verklaring van Menseregte na WOII
– Rassisme: Diskriminasie/Onregverdige behandeling gegrond op ‘n persoon se ras
– 1948 – Die Nasionale Party & Apartheid
– 1950’s: Onderdrukking & Nie-gewelddadige weerstand, Verbod op die SACP, ANC se Aksieprogram
– Belangrike figure in die Apartheidsera
– Die Vryheidshandves
– Vrouemars
– 1960: Stigting van die PAC, Sharpeville-slagting, Langa-mars





