Graad 3 Kwartaal 4 Afrikaans Opsomming

R15.00

Description

Graad 3 Kwartaal 4 Afrikaans Opsomming
– Lettergrepe
– Antonieme
– Sinonieme
– Homonieme
– Meervoude
– Verkleining
– Sinsoorte (stelsinne, vraagsinne, bevelsinne, uitroepsinne)
– Voegwoorde
– Voorvoegsels
– Agtervoegsels
– Die Kappie en Deelteken
– Geslagsvorme
– Ontkenning
– Versamelname
– Werkwoorde
– Hulpwerkwoorde
– Eiename
– Persoonlike Voornaamwoorde
– Byvoeglike Naamwoorde
– Trappe van Vergelyking
– Intensiewe Vorme
– Tydsvorme
– Voorsetsels
– Vergelykings