Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 2 EBW Opsomming
– Kapitaal, bates en laste
– Inkomste en uitgawes
– Wins en verlies
– Begrotings
– Spaargeld
– Transaksies
– Finansiële geletterdheid
– Persoonlike inkomste en uitgawes
– Salarisse en lone
– Persoonlike uitgawes
– Persoonlike verklaring van netto waarde
– Besigheidsinkomste en uitgawes
– Soorte inkomste wat besighede ontvang
– Spaar (Spaargeld) in ‘n besigheid
– Beleggins in besigheid
– Definisie van begroting
– Persoonlike begrotings
– Besigheidsbegrotings

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 2 Geografie Opsomming
– Struktuur van die Aarde
– Hoe die kors beweeg: Inleiding tot tektoniese plate en plaatbewegings
– Tipes plaatbewegings
– Vulkane
– Aardbewings
– Vloede

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 2 Geskiedenis Opsomming
– Die transatlantiese slawehandel
– Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
– Die aard van die slawerny in Wes-Afrika voor die koms van Europese handelaars
– Slawerny in die Suide van Amerika
– Die impak van die transatlantiese slawehandel
– Die impak van die transatlantiese slawehandel op die ekonomieë van Wes-Afrika

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 2 Lewensoriëntering Opsomming
– Menseregte en die SA Grondwet
– Grondwetlike regte en verantwoordelikhede
– Loopbaanvelde

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 2 Natuurwetenskappe Opsomming
– Fisiese eienskappe van materiale
– Impak op die omgewing
– Skeiding van mengsels
– Sorteer en herwin materiale
– Loopbane in skeikunde, mynbou en afvalbestuur
– Sure, basisse en neutrale stowwe
– Gebruik suur-basis-indikators
– Inleiding tot die Periodieke Tabel van elemente
– Eienskappe van metale, halfmetale en niemetale

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 2 Tegnologie Opsomming
– Strukture
– Selfoontorings