Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 3 EBW Opsomming
– Definisie van ‘n entrepreneur
– Kenmerke en vaardighede van ‘n entrepreneur
– Entrepreneuriese aksies van koop, verkoop en produksie en wins maak
– Behoeftes en begeertes, die verbruikersgedrag
– SWOT-analise en besigheidsdoelwitte
– Die stel en bereik van doelwitte
– Konsep van advertensies
– Beginsels van advertering
– Wat is ‘n begroting?

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 3 Geografie Opsomming
– Bevolkingskonsepte
– Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed
– Die wêreld se bevolkingsgroei

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 3 Geskiedenis Opsomming
– Kolonisasie van die Kaap in die 17de en 18de eeu
– Nederlandse nedersettings
– Gevolge van die Hollanders

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 3 Lewensoriëntering Opsomming
– Omgewingsgesondheid
– Loopbane en verwante aktiwiteite
– Dwelmmisbruik

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 3 Natuurwetenskappe Opsomming
– Nie-hernubare energiebronne
– Hernubare energiebronne
– Potensiële energie
– Kinetiese energie
– Energiestelsels en die wet van energiebewaring
– Hitte-oordrag
– Elektriese stroombane
– Stroombaandiagramme
– Elektriese geleiers en isoleerders
– Isolasie en energiebesparing
– Energie-oordrag na die omliggende omgewing
– Die nasionale elektrisiteitsvoerstelsel

Klik om te vergroot

Graad 7 Kwartaal 3 Tegnologie Opsomming
– Wat is magnetisme?
– Permanente magnete
– Materiale wat deur magnete aangetrek word of nie
– Herwinning
– Eenvoudige elektriese stroombane
– Elektromagnete
– Magnetiese stelsels en beheer
– Wat is meganiese voordeel?
– Versterking van raamstrukture
– Hyskrane
– Skuinsprojeksie 3D