Description
COMBO Graad 4 Kwartaal 3 Opsommings en Formele Assesserings
Graad 4 Kwartaal 3 Opsommings Pakket
Sluit in: Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie, Afrikaans en Engels
Geografie:
– Mense en Kos
– Maniere van Boerdery
– Gewas- en Veeboerdery
– Onverwerkte en Verwerkte Voedsel
Geskiedenis:
– Vervoer deur Tyd
– Vervoer op Land
– Vervoer op Water
– Vervoer in die Lug
Lewensvaardighede:
– Kulturele en Morele Lesse
– Hoof Godsdienste in Suid-Afrikaans
– Gevare in en om Water
Natuurwetenskap en Tegnologie:
– Energie en Verandering
– Energie en Energie-Oordrag: Energie vir die Lewe
– Energie van die Son
– Energie om Ons: Energie
– Inset- en Uitsetenergie
– Beweging en Energie in Stelsels
– Beweging en Musiekinstrumente
– Vibrasies en Klank
– Maak Klanke
– Geraasbesoedeling
Afrikaans en Engels:
– Taalstrukture en -Konvensies gedek in kwartaal 3
Formele Assesserings:
– Graad 4 Afrikaans Kwartaal 3 Formele Assesseringstaak 6 (geskik vir graad 4 en 5)
– Graad 4 Afrikaans Kwartaal 3 Formele Assesseringstaak 7 (geskik vir graad 4 en 5)
– Graad 4 Kwartaal 3 Geografie Formele Assesseringstaak
– Graad 4 Kwartaal 3 Geskiedenis Formele Assesseringstaak
– Graad 4 Kwartaal 3 Lewensvaardighede Formele Assessering Projek
– Graad 4 Kwartaal 3 NWT Formele Assessering Toets
– Graad 4 Kwartaal 3 NWT Praktiese Taak
– Graad 4 Wiskunde Kwartaal 3 Formele Assessering Projek
– Graad 4 Wiskunde Kwartaal 3 Formele Assessering Toets
– Grade 4 Term 3 English Formal Assessment Task 6 (geskik vir graad 4 en 5)
– Grade 4 Term 3 English Formal Assessment Task 7 (geskik vir graad 4 en 5)
Let wel: Taal self is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗
Reviews
There are no reviews yet.