Description
Graad 6 Kwartaal 1 Opsommings Pakket 2025
Sluit in: Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie + Ons Afrikaanse en Engelse Taalgidse
Geografie
– Breedte- en Lengtegrade
– Skale
– Atlasse, Globale Statistieke en Huidige Gebeure
Geskiedenis
– Veranderinge in Samelewings in die Limpopovallei
– Nedersettings in die Limpopovallei voor Mapungubwe
– Mapungubwe: Die eerste staat in Suider-Afrika 1220-1300
– Verandering en Kontinuïteit in Ooskus-handel met Nedersettings in die Binneland
– Europese ontdekkingsreisigers in Asië op dieselfde tyd as Mapungubwe op sy hoogtepunt
Lewensvaardighede
– Positiewe Selfagting
– Vermoëns, Belangstellings en Potensiaal
– Portuurgroepdruk
– Probleemoplossingsvaardighede in Konfliksituasies
Natuurwetenskappe en Tegnologie
– Fotosintese
– Plante en Kos
– Plante en Lug
– Voedingstowwe in Voedsel
– Voedselgroepe
– Voeding
– Gebalanseerde Dieet
– Voedselverwerking
– Behoefte aan Verwerking van Voedsel
– Metodes vir die Verwerking van Voedsel
– Ekosisteme en Voedselwebbe
– Verskillende Ekosisteme
– Lewende en Nie-lewende Dinge in Ekosisteme
– Voedselwebbe
Graad 6 Kwartaal 1 Afrikaans Formele Assesseringstake HT of EAT 2025
Volgens die nuutste JOP’s
Sluit in:
– Assesseringstaak 1: Lees
– Assesseringstaak 2: Verhalende Opstel,
– Assesseringstaak 3: Begripstoets, Visuele teks, Taalstrukture en -Konvensies
Sluit Memorandum/Rubriek in
Graad 6 Kwartaal 1 Geografie Formele Assessering 2025
Volgens die nuutste JOP’s
Sluit in:
– Brongebaseerde toets
Sluit Memorandum / Rubriek in.
Graad 6 Kwartaal 1 Geskiedenis Formele Assesseringstaak 2025
Volgens die nuutste JOP’s
Sluit in:
– Brongebaseerde toets
Sluit Memorandum / Rubriek in.
Graad 6 Kwartaal 1 Lewensvaardighede Formele Assesseringstaak 2025
Volgens die nuutste JOP’s
Sluit in:
– Brongebaseerde toets
Sluit Memorandum / Rubriek in.
Graad 6 Kwartaal 1 Natuurwetenskappe en Tegnologie Formele Assesseringstaak 2025
Volgens die nuutste JOP’s
Sluit in:
– Praktiese taak
– Assesseringstoets
Sluit Memorandum / Rubriek in.
Grade 6 Term 1 English Formal Assessment Tasks HL or FAL 2025
According to the latest ATP’s
Include:
– Assessment task 1: Reading
– Assessment Task 2: Narrative Essay,
– Assessment task 3: Comprehension test, Visual text, Language structures and conventions
Include Memorandum/Rubric
Graad 6 Kwartaal 1 Wiskunde Formele Assessering 1 en 2
Include Memorandum/Rubric
Let wel: Taal self is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗
Reviews
There are no reviews yet.