Graad 2 Kwartaal 1 Lewensvaardighede Opsomming 2024

R28.00

Categories: , Tags: ,

Description

Graad 2 Kwartaal 1 Lewensvaardighede Opsomming 2024

Onderwerp 1: Wat ons nodig het om te lewe
– Kos
– Water
– Lug
– Sonlig

Onderwerp 2: Ek en ander
– Hoe verskil ek van my vriende
– Eienskappe van ‘n goeie vriend
– Mense by die huis en by die skool

Onderwerp 3: Almal is spesiaal
– Mense is soortgelyk en verskillend
– Dinge wat mense help
– Versorging van mense met gestremdhede

Onderwerp 4: Gesonde lewe
– Beskerm kos wat ons eet
– Eenvoudige maniere om water te suiwer en eksperiment
– Dinge wat ons kan benadeel