Description
Graad 2 Kwartaal 1 Wiskunde Werkboek 2027
Volgens KABV en die nuutste JOP’s
– Tel vorentoe en terug in 1, 2 en 5
– Reëls vir getalpatrone
– Wat kom voor, na, tussenin
– Meer of minder as
– Rangskik van kleinste na grootste en grootste na kleinste
– Optelling en aftrekking met behulp van getallelyne
– Verdubbeling en halvering
– Vergelyk getalle
– Optelling en aftrekking met behulp van dobbelstene
– Plekwaarde: tiene en ene
– Plekwaarde: ontbinding van getalle
– Getalwaarde
– Skat en tel
– Getalname en -simbole
– Woordsomme: optelling en aftrekking
– Herhaalde optelling wat lei tot vermenigvuldiging
– Gelyke verdeling wat lei tot deling
– Gelyke verdeling wat lei tot deling met res
– Identifiseer Suid-Afrikaanse banknote en munte
– Berekeninge met geld
– Somme met geld (totale en kleingeld)
– Hoofrekene: optelling en aftrekking
– Hoofrekene: vermenigvuldiging
– Tyd – Maande van die jaar
– Tyd – Gebeurtenisse op die kalender
– Tyd – Analooghorlosies
– Tyd – Tydberekeninge
– Lengte – Vergelyking
– Lengte – Aantekening deur middel van nie-standaard meeteenhede
– Meetkundige patrone: identifisering
– Meetkundige patrone: uitbreiding
– Ruimte en vorm – 3D-voorwerpe
– Datahantering – grafieke
Sluit memorandum in






