Description
Graad 3 Kwartaal 4 Afrikaans HT Lesbeplanning
Beplanning vir elke dag van die week vir 10 weke
Opgestel volgens KABV en die nuutste JOP’s
Ideaal vir onderwysers en ouers.
Hulpbronne geskik vir leerders in Openbare Skole, Privaatskole en Tuisonderrigleerders.
39 bladsye






