Graad 4 Kwartaal 3 Opsommings Pakket Gebaseer op Oxford

R35.00

Category: Tag:

Description

Graad 4 Opsommings Pakket Gebaseer op Oxford
+ Beide ons Algemene Taalgidse (Afrikaans en Engels)

Geografie
– Mense en Kos
– Maniere van Boerdery
– Gewas- en Veeboerdery
– Onverwerkte en Verwerkte Voedsel

Geskiedenis
Vervoer deur Tyd
– Vervoer op Land
– Vervoer op Water
– Vervoer in die Lug

Lewensvaardighede
– Kulturele en Morele Lesse
– Hoof Godsdienste in Suid-Afrika
– Gevare In en Om die Water

Natuurwetenskappe en Tegnologie
Energie Verandering
– Energie en Energie-Oordrag: Energie vir die Lewe
– Energie van die Son
– Energie om Ons
– Inset- en Uitsetenergie
Beweging en Energie in Stelsels
– Beweging en Musiekinstrumente
– Vibrasies en Klank
– Maak Klanke
– Geraasbesoedeling