Description
Graad 5 Kwartaal 1 Afrikaans Assesserings HT of EAT
Taak 1, 2 en 3
Sluit in:
– Assesseringstaak 1: Lees
– Assesseringstaak 2: Verhalende Opstel
– Assesseringstaak 3: Begripstoets, Visuele Teks, Taalstrukture en -Konvensies
Sluit memorandum in
Let wel: Taal self is op hoër-orde-denke opgestel





