Description
Graad 6 Kwartaal 2 Opsommings en Formele Assesserings Pakket 2025
Sluit in:
Opsommings:
Geografie
– Hoekom Mense Handeldryf
– Wat Mense Mee Handeldryf
– Hulpbronne en Hul Waardes
– Billike Handel
Geskiedenis
– Europese Ontdekkingsreisigers Ontdek Suider-Afrika
– Die Renaissance: ‘n Groot Keerpunt in Europa
– Leonardo da Vinci
– Galileo Galilei
– Handeldryf en Maak ‘n Wins
Lewensvaardighede
– Selfbestuursvaardighede
– Afknouery
– Kulturele Oorgangsrites
– Die Waardigheid van die Persoon in Godsdienste in Suid-Afrika
Natuurwetenskappe en Tegnologie
– Vaste Stowe, Vloeistowwe en Gasse
– Rangskikkings van Deeltjies
– Mengsels
– Mengsels van Materiale
– Oplossings
– Oplossings en Spesiale Mengsels
– Oplosbare Stowwe
– Versadigde Oplossings
– Onoplosbare Stowwe
– Tempo van Oplossing
– Waterbesoedeling
– Belangrikheid van Vleilande
– Prosesse om Water te Suiwer
Opsommings vir Afrikaans en Engels Taalstrukture en Konvensies
Formele Assesserings:
Graad 6 Geografie Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
Graad 6 Geskiedenis Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
Graad 6 Kwartaal 2 Afrikaans Assesseringstaak 4
Graad 6 Kwartaal 2 Afrikaans Assesseringstaak 5
Graad 6 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
Graad 6 NWT Kwartaal 2 Formele Assesseringstaak
Graad 6 NWT Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
Graad 6 Wiskunde Kwartaal 2 Opdrag
Graad 6 Wiskunde Kwartaal 2 Toets
Grade 6 Term 2 English Formal Assessment Task 4
Grade 6 Term 2 English Formal Assessment Task 5
Alle assesserings kom met memorandums
Let wel: Taal self is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket
Reviews
There are no reviews yet.