Sale!

Ons Sonnestelsel

Original price was: R35.00.Current price is: R25.00.

Category: Tag:

Description

Ons Sonnestelsel

Geskik vir Graad 4 – 8
Ideaal om saam met jou eksamennotas te gebruik
Opfris, of pret om interessante feite te leer.
Fantasties om as navorsing vir skoolprojekte te gebruik.

Bevat:
– Die Son
– Ons planete (Mercurius, Venus, Aarde, Mars, Jupiter, Saturnus, Uranus, Neptunus)
– Die Dwergplaneet Pluto
– Asteroïdes, komete en meteoroïede
– Ons Maan
– Verduisterings
– Die Melkweg
– Verkenning van die ruimte
– Meer oor die eerste mens in die ruimte
– Meer oor die maanlanding
– Meer oor NASA
– Meer oor Teleskope
– Meer oor Curiosity
– Meer oor Perseverance