Description
COMBO Graad 4 Kwartaal 2 Opsommings en Formele Assesserings 2025
Graad 4 Kwartaal 2 Opsommings Pakket
Sluit in: Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie, Afrikaans en Engels
+ Aktiwiteite vir Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede en Natuurwetenskap en Tegnologie
Geografie:
– Kaartvaardighede
– Syaansigte en Planaansigte
– Simbole en Sleutels
– Roosterverwysings
– Kompasrigtings
– ‘n Kaart van Suid-Afrika
– ‘n Aardbol en Kaart van die Wêreld
Geskiedenis:
– Leer van Leiers
– Wat is ‘n Goeie Leier
– Lewensverhale van Twee Goeie Leiers
– Nelson Mandela
– Mahatma Gandhi
Lewensvaardighede:
– Persoonlike en Sosiale Welstand
– Emosies
– Werk in ‘n groep
– Afknouery
– Kinders se Regte en Verantwoordelikhede
Natuurwetenskap en Tegnologie
– Materie en Materiale
– Materiale rondom ons: Vaste stowwe, Vloeistowwe en Gasse
– Verandering van Toestand
– Die Waterkringloop
– Solide Materiale
– Rou en vervaardigde materiale
– Eienskappe van Materiale
– Versterking van Materiale
– Maniere om Materiale te Versterk
– Sterk Raamstrukture
– Stutte en Raamstrukture
– Inheemste Strukture
Formele Assesserings:
– Graad 4 Kwartaal 2 Afrikaans Assesseringstaak 4
– Graad 4 Kwartaal 2 Afrikaans Assesseringstaak 5
– Graad 4 Geografie Kwartaal 2 Formele Assesseringstaak
– Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
– Graad 4 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
– Graad 4 NWT Kwartaal 2 Formele Assesseringstaak
– Graad 4 NWT Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
– Graad 4 Wiskunde Kwartaal 2 Ondersoek
– Graad 4 Wiskunde Kwartaal 2 Toets
– Grade 4 Term 2 English Assessment Task 4
– Grade 4 Term 2 English Assessment Task 5
Let wel: Taal self is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗
Reviews
There are no reviews yet.