Description
Graad 9 Kwartaal 2 Opsomming Pakket
Sluit die volgende in:
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
– Hersiening
– Kontanttransaksies: Debiteure (1)
– Prysteorie
– Sektore van die ekonomie
Geografie
– Ontwikkelingskwessies
– Ontwikkeling
– Faktore wat ontwikkeling beïnvloed
– Geleenthede vir Ontwikkeling
Geskiedenis
– Die Kerntydperk en die Koue Oorlog (1945–1990)
– Toenemende spanning na die Tweede Wêreldoorlog in Europa
– Einde van die Tweede Wêreldoorlog in die Stille Oseaan: Begin van die Kerntydperk
– Definisie van supermoondhede en die betekenis van ‘Koue Oorlog’
– Gebiede van konflik en mededinging tussen die supermoondhede in die Koue Oorlog
– Einde van die Koue Oorlog
Lewensoriëntering
– Grondwetlike regte en verantwoordelikhede
– Kwessies wat verband hou met burgers se regte en verantwoordelikhede
– Grondwetlike Waardes soos vervat in die Suid-Afrikaanse Grondwet
– Wêreld van werk
– Werkplekregte, -verantwoordelikhede en -geleenthede
Natuurwetenskappe
– Verbindings
– Die Periodieke Tabel van Elemente
– Chemiese reaksies
– Reaksies van metale met suurstof
– Reaksies van nie-metale met suurstof
– Sure, basisse en pH-waarde
– Reaksies van sure met basisse
– Reaksies van sure met metale
Tegnologie
– Meganiese stelsels en beheer
– Wiel- en katrolstelsels
– Ratstelsels
– Remme
– Kleppe
Afrikaans en Engels
– Alle taalstrukture en -konvensies wat in kwartaal 2 gedek word



Reviews
There are no reviews yet.