Description
J008 – Onderwyser Dagboek – Kaktus Tema
Bevat die volgende: Voorblad (260gsm) • Persoonlike Inligting • 2027 Kalender Oorsig • 2027 Skoolkwartale, Openbare en Skoolvakansiedae • Belangrike Datums • Belangrike Kontakte 2 bladsye • Wagwoorde 2 bladsye • Leerderinligting 5 bladsye met 7 spasies elk • Ouer Kommunikasie 5 bladsye met 6 spasies elk • Klas Verjaarsdae • Klasrooster • Sitplekkaart • Assesseringsrekord 3 bladsye • Basiese Lesplan 5 bladsye met 2 spasies elk • Personeelvergadering 4 bladsye • Bywoningsregister vir elke maand Jan – Des • Beplanners vir elke maand Jan – Des (oorsig van maand, notas, 2 dae per bladsy)
Gedruk in A4 en gebind. Bevat ‘n harde agterblad en ‘n deursigtige voorblad.
Aflewering: 10 – 15 werksdae






Reviews
There are no reviews yet.