Sale!

Graad 9 Kwartaal 3 Opsommings Pakket

Original price was: R115.00.Current price is: R67.00.

Description

Graad 9 Kwartaal 3 Opsommings Pakket

EBW
– Funksies van ‘n Onderneming
– Besigheidsplan
– Krediettransaksies: Debiteure 2
– Krediettransaksies: Krediteure 1
– Krediettransaksies: Krediteure 2

Geografie
– Oppervlakkragte wat die aarde vorm
– Verwering (Die afbreekproses)
– Erosie en Afsetting (Die vervoer- en afsettingsproses)
– Die impak van mense op gronderosie

Geskiedenis
– Keerpunte in die moderne Suid-Afrikaanse geskiedenis sedert 1984
– Universele Verklaring van Menseregte na WOII
– Rassisme: Diskriminasie/Onregverdige behandeling gegrond op ‘n persoon se ras
– 1948 – Die Nasionale Party & Apartheid
– 1950’s: Onderdrukking & Nie-gewelddadige weerstand, Verbod op die SACP, ANC se Aksieprogram
– Belangrike figure in die Apartheidsera
– Die Vryheidshandves
– Vrouemars
– 1960: Stigting van die PAC, Sharpeville-slagting, Langa-mars

Lewensoriëntering
– Die wêreld van werk
– Loopbaan- en vakkeuses
– Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid
– Vrywilligerswerk
– Gesondheids- en veiligheidskwessies wat met geweld verband hou

Natuurwetenskappe
– Energie en verandering
– Kragte
– Elektriese selle
– Weerstand
– Serie- en parallelle stroombane
– Veiligheid met elektrisiteit
– Energie en die nasionale elektrisiteitsnetwerk
– Koste van elektriese krag

Tegnologie
– Elektriese stelsels en beheer
– Elektroniese stelsels en beheer

Afrikaans en Engels
– Taalstrukture en Konvensies wat in kwartaal 3 behandel word

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 9 Kwartaal 3 Opsommings Pakket”

Your email address will not be published. Required fields are marked *