Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 3 Geografie Opsomming
Volgens die Platinum reeks
– Klimaat oor die wêreld heen
– Tropiese reënwoude
– Warm woestyne
– Naaldwoude

Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 3 Geskiedenis Opsomming
Volgens die Platinum reeks
– Hoe mense hulself in ‘n demokrasie regeer: ons nasionale regering
– Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie
– Kinders se regte en verantwoordelikhede
– Nasionale simbole

Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 3 Lewensvaardighede Opsomming
Volgens die Platinum Reeks
– Dieresorg
– Versorging van mense
– Nasiebou en kulturele erfenis
– Nasionale simbole
– Nasionale dae

Klik om te vergroot

Graad 6 Kwartaal 3 NW & Teg Opsomming
Volgens die Platinum Reeks
– Elektriese stroombane
– Stroombaandiagramme
– Elektriese geleiers en isoleerders
– Stelsels om probleme mee op te los
– Hoofstroomelektrisiteit
– Fosielebrandstowwe en elektrisiteit
– Die koste van elektrisiteit
– Onwettige aanstluitings
– Herwinbare maniere om elektrisiteit op te wek