Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 3 EBW Opsomming
– Kontantontvangstejoernaal (KOJ) van ‘n besigheid
– Kontantbetalingsjoernaal (KBJ) van ‘n diensonderneming
– Vorme van eienaarskap

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 3 Geografie Opsomming
– Nedersettings en grondgebruik
– Grondgebruik op lugfoto’s en grootskaalkaarte
– Verstedeliking

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 3 Geskiedenis Opsomming
– Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu
– Die Ashanti-koninkryk

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 3 Lewensoriëntering Opsomming
– Wêreld van werk: Prestasie op skool en besluitneming
– Gesondheis-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid: Omgewingsgesondheidskwessies
– Gesondheis-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid: Verantwoordelike besluitneming oor gesondheid en veiligheid
– Grondwetlike regte en verantwoordelikhede: Nasiebou

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 3 Natuurwetenskappe Opsomming
– Statiese elektrisiteit
– Oordrag van energie in elektriese stelsels
– Komponente van ‘n stroombaan
– Uitwerking van elektriese stroom
– Serie- en parallelstroombane
– Uitsettoestelle in komplekse stroombane
– Geskiedenis van elektrisiteit en loopbane in elektrisiteit
– Sigbare lig – Straling van lig
– Spektrum van sigbare lig
– Ondeursigtige en deursigtige stowwe
– Absorpsoe en weerkaatsing
– Hoe sien ons lig?
– Breking van lig

Klik om te vergroot

Graad 8 Kwartaal 3 Tegnologie  Opsomming
– Hersiening: Hefbome en koppelings
– Hersiening: Ratte
– Stel ratstelsels grafies voor
– Rattoestelle wat ‘n kombinasie van ratte gebruik
– Die berekening van meganise voordeel van hefbome
– Die berekening van meganise voordeel van ratte
– Ontdeel ratstelsels