Description
Graad 8 Kwartaal 3 Opsommings Pakket
EBW
– Entrepreneurskap
– Vorme van Eienaarskap
– Finansiële Geletterdheid
– Kontantbetalingsjoernaal (Diensbesigheid)
Geografie
– Nedersettings en Grondgebruik
– Grondgebruik op Lugfoto’s en Grootskaalse Kaarte
– Verstedeliking
Geskiedenis
– Die Stryd om Afrika
– Europese Kolonisering van Afrika in die Laat 19de Eeu
– Die Ashanti-koninkryk
Lewensoriëntering
– Wêreld van Werk: Verhouding tussen Skoolprestasie, Belangstellings en Vermoëns
– Gesondheids-, Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid
– Ingeligte, Verantwoordelike Besluitneming oor Gesondheid en Veiligheid: MIV en VIGS
– Grondwetlike Regte en Verantwoordelikhede
– Nasiebou
Natuurwetenskappe
– Energie en Verandering
– Statiese Elektrisiteit
– Energie-oordrag in Elektriese Stelsels
– Serie- en Parallelle Stroombane
– Sigbare Lig
Tegnologie
– Meganiese Voordeel
– Meganiese Stelsels en Beheer
– Meganiese Voordeelberekeninge
– Grafiese Kommunikasie- en Ontwerpvaardighede
Afrikaans en Engels
– Taalstrukture en Konvensies wat in kwartaal 3 behandel word




Reviews
There are no reviews yet.