Description
Graad 5 Kwartaal 2 Opsommings en Formele Assesserings Pakket 2025
Sluit in:
Opsommings:
Geografie
– Suid-Afrika van Bo
– Fisiese Kenmerke
– Riviere
– Fisiese Kenmerke en Menslike Aktiwiteite
Geskiedenis
– Die Eerste Boere in Suider-Afrika
– Hoe Vroeë Afrika-Boere in Gevestigde Hoofmanskappe Gewoon het
Lewensvaardighede
– Diskriminasie, Stereotipering en Vooroordeel
– Kindermishandeling
– Hantering van Gewelddadige Situasies
– Kwessies van Ouderdom en Geslag in Verskillende Kulture in Suid-Afrika
Natuurwetenskappe en Tegnologie
– Metale en Nie-Metale
– Eienskappe van Metale
– Eienskappe van Nie-Metale
– Ander Eienskappe van Metale
– Verskillende Gebruike van Metale
– Verwerking van Materiale
– Kombinering van Materiale
– Eienskappe en Gebruike
– Tradisionele Verwerking
Opsommings vir Afrikaans en Engels Taalstrukture en Konvensies
Formele Assesserings:
✏️Graad 5 Kwartaal 2 Afrikaans Assesseringstaak 4
✏️Graad 5 Kwartaal 2 Afrikaans Assesseringstaak 5
✏️Graad 5 Geografie Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
✏️Graad 5 Geskiedenis Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
✏️Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
✏️Graad 5 NWT Kwartaal 2 Formele Assesseringstaak
✏️Graad 5 NWT Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
✏️Graad 5 Wiskunde Kwartaal 2 Formele Assesseringstoets
✏️Graad 5 Wiskunde Kwartaal 2 Opdrag
✏️Grade 5 Term 2 English Assessment Task 5
✏️Grade 5 Term 2 English Formal Assessment Task 4
Alle assesserings kom met memorandums
Let wel: Taal self is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗
Reviews
There are no reviews yet.