Description
COMBO Graad 6 Kwartaal 3 Opsommings en Formele Assesserings
Graad 6 Kwartaal 3 Opsommings Pakket
Sluit in: Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie, Afrikaans en Engels
Geografie:
– Klimaat en plantegroei oor die wêreld
– Klimate oor die wêreld
– Tropiese Reënwoud
– Warm woestyne
– Naaldhout Woud
Geskiedenis:
– Hoe mense hulself regeer in ‘n demokrasie
– Regte en verantwoordelikhede van burgers in ‘n demokrasie
– Kinders se regte en verantwoordelikhede
– Nasionale Simbole sedert 1994
Lewensvaardighede:
– Omgee vir diere
– Omgee vir mense
– Geslagstereotipering, seksisme en mishandeling
Natuurwetenskap en Tegnologie:
– Elektriese stroombane
– Eenvoudige stroombane
– Stroombaan diagramme
– Elektriese geleiers en isoleerders
– Geleiers
– Isoleerders
– Stelsels om probleme op te los deur elektriese stroombane te gebruik
– Netstroom elektrisiteit
– Fossielbrandstowwe en elektrisiteit
– Koste van elektrisiteit
– Onwettige verbindings
– Hernubare maniere om elektrisiteit op te wek
Afrikaans en Engels:
– Taalstrukture en -Konvensies gedek in kwartaal 3
Formele Assesserings:
– Graad 6 Afrikaans Kwartaal 3 Formele Assesseringstaak 6
– Graad 6 Afrikaans Kwartaal 3 Formele Assesseringstaak 7
– Graad 6 Kwartaal 3 Geografie Formele Assessering
– Graad 6 Kwartaal 3 Geskiedenis Formele Assessering Projek
– Graad 6 Kwartaal 3 Lewensvaardighede Projek
– Graad 6 Kwartaal 3 NWT Formele Assessering Praktiese Taak
– Graad 6 Kwartaal 3 NWT Formele Assessering Toets
– Graad 6 Wiskunde Kwartaal 3 Formele Assessering 2
– Graad 6 Wiskunde Kwartaal 3 Formele Assessering
– Grade 6 Term 3 English Formal Assessment Task 6
– Grade 6 Term 3 English Formal Assessment Task 7
Reviews
There are no reviews yet.