Description
Graad 10 Kwartaal 1 Afrikaans Taal Opsomming
Dek Taalstrukture en -Konvensies
– Enkelvoudige Sinne
– Sinsoorte: Stelsinne
– Tydsvorme: Teenwoordige Tyd
– Selfstandige Naamwoorde: Meervoude
– Selfstandige Naamwoorde: Verkleining
– Geslagte
– Bywoorde
– Byvoeglike Naamwoorde
– Idiomatiese Uitdrukkings – Vergelykings
– Letterlike en Figuurlike Betekenis
– Gevoelstaal
– Stereotipering
– Direkte en Indirekte Rede
– Werkwoorde
– Deelwoorde
– Homofone
– Homonieme
– Die Skryf Proses





