Description
Graad 3 Kwartaal 2 Wiskunde Werkboek
Sluit die volgende in
– Tel vorentoe en agtertoe in 2, 3, 4, 5 en 10
– Meer as, minder as
– Stygende volgende
– Dalende volgorde
– Skat en tel
– Optel en aftrekking tot 99
– Ontbind in honderde, tiene en ene
– Optelling en aftrek tot 400
– Woordprobleme – herhaalde optel wat tot vermenigvuldiging lei
– Woordprobleme – gelyke verdeling wat lei tot deel
– Kopieer en brei patrone uit
– Herken en beskryf 2-D vorms
– Breuke
– Massa
– Geldprobleme
– Maalsomme
– Deelsomme
Reviews
There are no reviews yet.