Graad 7 Kwartaal 1 Opsommings Pakket 2026

R85.00

Description

Graad 7 Kwartaal 1 Opsommingspakket

Sluit in:

Ekonomie en Bestuurswetenskappe
– Die ekonomie: Geskiedenis van geld
– Die ekonomie: Behoeftes en begeertes
– Die ekonomie: Goedere en dienste
– Die ekonomie: Ongelykheid en armoede

Geografie
– Plaaslike kaarte en straatkaarte
– Skets kaarte en verduidelik roetes
– Afstand en skaal
– Huidige gebeure

Geskiedenis
– Die Koninkryk van Mali en die stad Timboektoe in die 14de eeu
– Handel oor die Sahara-woestyn
– Die Koninkryk van Mali
– Die stad Timboektoe

Lewensoriëntering
– Selfbeeld
– Veranderinge in seuns en meisies: Puberteit en begrip van geslag
– Groepsdruk
– Belangrikheid van lees en studeer: Lees vir genot en lees met begrip

Natuurwetenskappe
– Die Biosfeer
– Biodiversiteit
– Seksuele voortplanting

Tegnologie
– Meganiese stelsels en beheer
– Grafiese Kommunikasie
– Grafiese tegnieke
– Eenvoudige meganismes: Eersteklas hefbome
– Eenvoudige meganismes: Tweedeklas hefbome en derdeklas hefbome

Afrikaans en Engels
– Taalstrukture en -konvensies wat in kwartaal 1 gedek word