Description
Graad 8 Kwartaal 2 Opsomming Pakket
Sluit die volgende in:
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
– Finansiële Geletterdheid: Oorsig van die Rekeningkundige Siklus
– Finansiële Geletterdheid: Kontantontvangstejoernaal (Dienste)
– Entrepreneurskap: Produksiefaktore
– Markte
Geografie
– Klimaatstreke
– Faktore wat temperatuur en reënval beïnvloed
– Suid-Afrika se klimaat
– Klimaat regoor die wêreld
Geskiedenis
– Die Minerale Revolusie in Suid-Afrika
– Brittanje, diamante, arbeidsbeheer en gronduitbreiding
– Diepvlakgoudontginning aan die Witwatersrand 1886 en verder
– Die Minerale Revolusie as ‘n keerpunt in Suid-Afrika se geskiedenis
Lewensoriëntering
– Identifiseer en pas jou eie leerstyl toe
– Die Ses Loopbaankategorieë
– Dink- en leervaardighede benodig vir elke loopbaankategorie
– Die rol van werk in verband met Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese behoeftes
– Dwelmmisbruik
Natuurwetenskappe
– Materie en materiale
– Deeltjiemodel van materie
– Chemiese reaksies
Tegnologie
– Impak van Tegnologie, Verwerking en Strukture
– Hersiening: Kragte wat op materiaal uitwerk
– Die Ontwerpproses
Afrikaans en Engels
– Alle taalstrukture en -konvensies wat in kwartaal 2 gedek word





Reviews
There are no reviews yet.