Description
J001 – Onderwyser Dagboek – Protea en Windpomp Tema
Bevat die volgende: Voorblad • Persoonlike Inligting • 2027 Kalender Oorsig • 2027 Skoolkwartale, Openbare en Skoolvakansiedae • Belangrike Datums • Belangrike Kontakte 2 bladsye • Wagwoorde 2 bladsye • Leerderinligting 5 bladsye met 7 spasies elk • Ouer Kommunikasie 5 bladsye met 6 spasies elk • Klas Verjaarsdae • Klasrooster • Sitplekkaart • Assesseringsrekord 3 bladsye • Basiese Lesplan 5 bladsye met 2 spasies elk • Personeelvergadering 4 bladsye • Bywoningsregister vir elke maand Jan – Des • Beplanners vir elke maand Jan – Des (oorsig van maand, notas, 2 dae per bladsy)
Dagboek word in PDF Formaat gestuur in 15 dele met WeTransfer na die e-pos adres wat jy ingetik het.
Kontak ons gerus om jou dagboek te laat druk teen slegs R400 per dagboek (Koerierkoste vir Suid-Afrika ingesluit) op 0743507504. Drukwerk sluit in: Voorblad op 260gsm en bevat ‘n harde agterblad en deursigtige voorblad. Aflewering vir gedrukte werk: 10 – 15 werksdae





