Description
My Eerste Breuke Werkboek – Geskik vir Graad 2 en 3
Bestel gerus hier:
Ontvang in beide Afrikaans en Engels
– Identifiseer die Breuk – Kies die korrekte breuk
– Kleur die Breuk In
– Identifiseer die Breuk – en vul die teller en noemer in
– Breuk Terme – vul die breuk, teller en noemer in
– Ekwivalente Breuke – vul die tellers en noemers in
– Ekwivalente Breuke – vul die ontbrekende tellers en noemers in
– Vergelyk Breuke
Reviews
There are no reviews yet.