Description
Graad 7 Kwartaal 4 Opsommings Pakket
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
– Die ekonomie: Die produksieproses
– Finansiële geletterdheid: Spaar
Geografie
– Natuurlike hulpbronne en bewaring in Suid-Afrika
– Natuurlike hulpbronne
– Hulpbronbestuur
– Water in Suid-Afrika
Geskiedenis
– Samewerking en konflik aan die grense van die Kaapkolonie in die vroeë 19de eeu
– Die aankoms van die Britte aan die Kaap
– Oostelike grens van Europese vestiging
– Noordelike grens van Europese vestiging
Lewensoriëntering
– Ontwikkeling van die self in die samelewing
– Persoonlike dieet en voeding
– Gesondheids-, sosiale en omgewingsverantwoordelikheid
– Algemene siektes
– Grondwetlike regte en verantwoordelikhede
– Die rol van mondelinge tradisies en heilige geskrifte in groot godsdienste in Suid-Afrika
Natuurwetenskappe
– Planeet Aarde en verder
– Die verhouding tussen die son en die aarde
– Die verhouding tussen die maan en die aarde
– Historiese ontwikkeling van sterrekunde
Tegnologie
– Situasies wat mense vlugtelinge maak
– Verwerking van voedsel vir noodsituasies
– Klere gedra deur mense in gespesialiseerde beroepe
Afrikaans en Engels
– Taalstrukture en -konvensies wat in Kwartaal 4 behandel word


