Graad 2 Kwartaal 2 Wiskunde Werkboek

R35.00

Description

Graad 2 Kwartaal 2 Wiskunde Werkboek

Sluit in:
– Tel vorentoe en agtertoe in 1, 2, 3, 4, 5 en 10
– Meer as, Minder as
– Stygende volgorde
– dalende volgorde
– Voor, Na, Tussen
– Voor en na
– Skat en tel
– Kleiner as, groter as
– Ontbind 2-syfergetalle
– Identifiseer en stel die waarde van elke syfer
– Woordprobleme: Optel en aftrek
– Woordprobleme: Herhaalde optelling wat tot vermenigvuldiging lei
– Woordprobleme: Groepering wat tot deel lei
– Los geldprobleme op – Totale en kleingeld
– Optelling en aftrekking
– Vermenigvuldiging
– Breuke
– Kopieer en brei meetkundige patrone uit
– Noem en beskryf 2-D vorms
– Getalname en simbole

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 2 Kwartaal 2 Wiskunde Werkboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *