Graad 3 Kwartaal 1 Lewensvaardighede Opsomming 2024

R28.00

Categories: , Tags: , ,

Description

Graad 3 Kwartaal 1 Lewensvaardighede Opsomming 2024

Onderwerp 1: Oor my
– Wat ‘n tydlyn is
– Tydlyn van my eie lewe
– ‘n Interessante voorwerp uit my verlede

Onderwerp 2: Gevoelens
– Dinge wat my gelukkig en hartseer maak
– Herken gevoelens
– Goeie maniere om uit te druk wat ons voel
– Verskonings – hoe om jammer te sê

Onderwerp 3: Gesondheidsbeskerming
– Basiese noodhulppraktyke
– Basiese Gesondheid en Higiëne

Onderwerp 4: Om my liggaam veilig te hou
– Ons is nie gered met almal nie
– Reëls om my liggaam veilig te hou
– Vertrou ‘Ja’ en ‘Nee’ gevoelens
– Hoe om “NEE” te sê vir enige vorm van mishandeling
– Hoe om mishandeling aan te meld

Onderwerp 5: Regte en Verantwoordelikhede