Sale!

Graad 8 Kwartaal 1 Opsommings Pakket

Original price was: R85.00.Current price is: R75.00.

Description

Graad 8 Kwartaal 1 Opsommingspakket

Sluit in:

Ekonomie en Bestuurswetenskappe
– Die ekonomie: Regering
– Die ekonomie: Nasionale Begroting
– Die ekonomie: Lewenstandaard
– Finansiële Geletterdheid: Rekeningkundige Konsepte
– Finansiële Geletterdheid: Brondokumente

Geografie
– Kaarte en Atlasse
– Breedte- en Lengtegraad
– Die aardbol
– Satellietbeelde

Geskiedenis
– Brittanje op die rand van verandering – Die Industriële Revolusie
– Suider-Afrika Voor 1860 – Politieke en Sosiale Landskappe
– Diamantmynbou in Kimberley (1867 en verder)

Lewensoriëntering
– Selfkonsep en motivering
– Seksualiteit
– Verhoudings en vriendskappe by die huis, skool en in die gemeenskap
– Verskillende leerstyle

Natuurwetenskappe
– Lewe en Leef
– Fotosintese
– Interaksies en interafhanklikheid binne die omgewing
– Mikro-organismes

Tegnologie
– Meganiese stelsels en beheer
– Strukture 1
– Strukture 2
– Grafiese kommunikasievaardighede: werks- en artistieke tekeninge

Afrikaans en Engels
– Taalstrukture en -konvensies wat in kwartaal 1 gedek word