Description
Graad 3 Kwartaal 1 Wiskunde Werkboek
– Tel vorentoe en agtertoe in 1, 2, 3, 4, 5, 10
– Voltooi die getalreekse deur die verwantskappe van optelling en aftrekking te gebruik
– Vergelyk getalle
– Rangskik in stygende en dalende volgorde
– Meer of minder
– Vinnige herroep optelling
– Optelling en aftrekking met veelvoude van 10:
– Getalsimbole en getalname
– Vergelyk getalle
– Ontbind getalle
– Getalbindings tot 20
– Afbreek en opbou metode optelling
– Herhaalde optelling
– Deling wat res kan insluit
– Optelling en aftrekking met 3 getalle
– Vinnige herroep – Vermenigvuldiging
– Delingsomme
– Breuke
– Meting – Lees kalenders
– Kalender Woordprobleme
– Meting – Analoog Horlosie
– Digitale Horlosie Vrae
– Kopieer, brei uit en beskryf die patrone
– Vorms en Ruimte – Reikwydte van 3D Voorwerpe
– Meting – Lengte
– Data insamel in die klas / by die huis / in die skool






Reviews
There are no reviews yet.