Description
Hierdie hulpbron is in Afrikaans.
Graad 4 Kwartaal 3 Werkboek Bundel 2023/2024 ATP
Sluit in: Wiskunde (met memo), Afrikaans (sonder memo), Engels (sonder memo)
Die werkboeke word apart saamgebind per vak. Hulle kom met ‘n harde agterblad en ‘n deursigtige voorblad en is in swart en wit gedruk.
Die pakket sal per koerier gestuur word na die fisiese adres wat jy verskaf het. Maak asseblief seker dat jou adres en kontaknommer korrek is.
‘n Kopie van die digitale hulpbronne sal ook gestuur word na die e-posadres wat jy verskaf het, via WeTransfer.
Let asseblief daarop dat hierdie hulpbronne nie uitgeruil kan word nie. Maak seker dat jy die korrekte Graad en Taal kies.
Let wel: Taal self (Die Afrikaans en Engelse Werkboeke) is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗
Graad 4 Kwartaal 3 Wiskunde Werkboek
– Vergelyk Breuke
– Rangskik Breuke
– Skryf die Breuk Neer
– Vergelyk Breuke Uit Diagramme
– Ekwivalensie Van Deling en Breuke
– Optel van Gewone Breuke (Dieselfde Noemers)
– Groepering en Gelyke Deling Woordprobleme
– Herken en Gebruik Ekwivalente Vorme van Gewone Breuke
– Omskakeling Tussen Analoog en Digitale Horlosies
– Tyd Omskakeling
– Woordprobleme – Berekening van Kalenderdae
– Tydintervalsomme
– Kalender Tyd Omskakelings
– Kalendergebaseerde Woordprobleme
– Lengte – Omskakelings
– Meting – Gebruik nie-standaardmetingsinstrumente en ‘n maatband
– 2-D Vorms
Graad 4 Kwartaal 3 Afrikaanse Werkboek
– Selfstandige Naamwoorde
– Byvoeglike naamwoorde (trappe van vergelyking,verboë vorme, intensiewe vorme)
– Bywoorde
– Voornaamwoorde
– Voorsetsels
– Voegwoorde
– Leenwoorde
– Werkwoorde
– Deelwoorde
– Sinonieme en Antonieme
– Homonieme en Homofone
– Klankgrepe en Lettergrepe
– Punktuasie
– Voorvoegsel, Basisvorm en Agtervoegsels
– Samestellings en Afleidings
– Direkte en Indirekte Rede
– Tydsvorme
– Ontkenning
– Enkelvoudige Sinne en Saamgestelde Sinne
– Sinsoorte
– Lydende en bedrywende vorm
– Idiome en idiomatiese uitdrukkings
– Letterlike en Figuurlike Taalgebruik
– Alfabetiese Volgorde
Grade 4 Term 3 English Workbook
– Adverbs
– Conjunctions
– Prepositions
– Nouns
– Pronouns
– Continuous Tenses
– Spelling and Punctuation
– Statements, Simple Sentences and Complex Sentences
– Verb Clause
– Abbreviations and Acronyms
– Stems
– Subject and Verb Agreement
– Word meaning: One word for a phrase
– Word meaning: figurative, similes, metaphors, personification, rhythm, rhyme






Reviews
There are no reviews yet.