Graad 5 Kwartaal 3 Opsommings en Formele Assesseringspakket – Gedruk

R700.00

Description

Hierdie hulpbron is in Afrikaans.

Graad 5 Kwartaal 3 Opsommings en Formele Assesseringspakket

Die opsommings word saamgebind in een lêer met vakverdelers. Hulle kom met ‘n harde agterblad en ‘n deursigtige voorblad en is in kleur gedruk.

Die formele assesserings word los verskaf en in ‘n plastiekmou saam met die memorandums/rubrieke geplaas.

Die pakket sal per koerier gestuur word na die fisiese adres wat jy verskaf het. Maak asseblief seker dat jou adres en kontaknommer korrek is.

‘n Kopie van die digitale hulpbronne sal ook gestuur word na die e-posadres wat jy verskaf het, via WeTransfer.

Let asseblief daarop dat hierdie hulpbronne nie uitgeruil kan word nie. Maak seker dat jy die korrekte Graad en Taal kies.

COMBO Graad 5 Kwartaal 3 Opsommings en Formele Assesserings

Graad 5 Kwartaal 3 Opsommings Pakket

Sluit in: Geografie, Geskiedenis, Lewensvaardighede, Natuurwetenskap en Tegnologie, Afrikaans en Engels

Geografie:
– Weer
– Reënval
– Klimaat
– Natuurlike Plantegroei

Geskiedenis:
– ‘n Antieke Afrika Samelewing: Egipte
– Die Nylrivier en hoe dit Nedersetting Beïnvloed het
– Lewenswyse in Antieke Egipte
– Die Graf van Toetankamen
– Die Verspreiding van Egipte se Gevorderde Kennis

Lewensvaardighede:
– Feeste en Gebruike
– Veiligheidsmetings by die huis en die omge
– Water as ‘n Belangrike Basiese Behoefte
– Gesonde Eetgewoontes vir Kinders

Natuurwetenskap en Tegnologie:
– Energie en Verandering
– Gestoorde Energie in Brandstof: Brandstowwe
– Verbranding van Brandstowwe
– Veiligheid met Vuur
– Energie en Elektrisiteit: Selle en Batterye
– Energie en Elektrisiteit: Hoofstroomelektrisiteit
– Energie en elektrisiteit: Veiligheid met elektrisiteit
– Energie en Beweging: Rekke en Vere
– Stelsels om Goed te Beweeg: Wiele en Asse

Wiskundegids 2023/2024 ATP

Sluit in:
– Afdeling 1: Gewone breuke
– Afdeling 2: Lengte
– Afdeling 3: Eienskappe van 2D-vorms
– Afdeling 4: Eienskappe van 3D-vorms

Afrikaans en Engels:
– Taalstrukture en -Konvensies gedek in kwartaal 3

Formele Assesserings:
– Graad 5 Afrikaans Kwartaal 3 Formele Assesseringstaak 6 (geskik vir graad 4 en 5)
– Graad 5 Afrikaans Kwartaal 3 Formele Assesseringstaak 7 (geskik vir graad 4 en 5)
– Graad 5 Kwartaal 3 Geografie Formele Assesseringsprojek
– Graad 5 Kwartaal 3 Geskiedenis Formele Assessering
– Graad 5 Kwartaal 3 Lewensvaardighede Formele Assesseringsprojek
– Graad 5 Kwartaal 3 NWT Taak
– Graad 5 Kwartaal 3 NWT Toets
– Graad 5 Wiskunde Kwartaal 3 Formele Assessering
– Graad 5 Wiskunde Kwartaal 3 Opdrag
– Grade 5 Term 3 English Formal Assessment Task 6 (geskik vir graad 4 en 5)
– Grade 5 Term 3 English Formal Assessment Task 7 (geskik vir graad 4 en 5)

Let wel: Taal self is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 5 Kwartaal 3 Opsommings en Formele Assesseringspakket – Gedruk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *