Description
Hierdie hulpbron is in Afrikaans.
Graad 5 Kwartaal 3 Werkboek Bundel 2023/2024 ATP
Sluit in: Wiskunde (met memo), Afrikaans (sonder memo), Engels (sonder memo)
Die werkboeke word apart saamgebind per vak. Hulle kom met ‘n harde agterblad en ‘n deursigtige voorblad en is in swart en wit gedruk.
Die pakket sal per koerier gestuur word na die fisiese adres wat jy verskaf het. Maak asseblief seker dat jou adres en kontaknommer korrek is.
‘n Kopie van die digitale hulpbronne sal ook gestuur word na die e-posadres wat jy verskaf het, via WeTransfer.
Let asseblief daarop dat hierdie hulpbronne nie uitgeruil kan word nie. Maak seker dat jy die korrekte Graad en Taal kies.
Let wel: Taal self (Die Afrikaans en Engelse Werkboeke) is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗
Graad 5 Kwartaal 3 Wiskunde Werkboek
– Tel vorentoe en agtertoe in breuke
– Groter as, kleiner as of gelyk aan breuke
– Rangskik breuke
– Optel en Aftrek van gewone breuke (dieselfde noemer)
– Gemengde getalle optel en aftrek
– Breuke van ‘n geheel
– Delings as breuke
– Woordprobleme
– Ekwivalente breuke
– Meervoudige keuse – Kies die ekwivalente breuk
– Lengte – Skat en meet – 2D voorwerp
– Meet – 3D-voorwerpe
– Rangskik mates – Grootste tot Kleinste
– Lengtewoordprobleme
– Skakel om tussen eenhede
– Herken, visualiseer en benoem 2D-vorms
– 2D Vorms – Een wat nie pas nie
– Ondersoek 2D-vorms – kante en hoeke
– Hoeke
– 3D-vorms
– Teken die 2D-aansigte van 3D-vorms
Graad 5 Kwartaal 3 Afrikaanse Werkboek
– Bywoorde
– Telwoorde
– Voornaamwoorde
– Byvoeglike Naamwoorde
– Werkwoorde
– Voegwoorde
– Sinomieme en Antonieme
– Sinsoorte
– Direkte en Indirekte Rede
– Woordvorming: basisvorme, afleiding, samestelling,voor- en agtervoegsels
– Punktuasie
– Letterlike en Figuurlike Taalgebruik
– Idiomatiese Uitdrukkings
Grade 5 Term 3 English Workbook
– Pronouns
– Adjectives
– Verbs (infinitives)
– Adverbs
– Nouns
– Conjunctions
– Degrees of Comparison
– Simple Tense and Concords
– Interjections
– Direct and Indirect Speech
– Homophones and Homonyms
– Synonyms and Antonyms
– Sentence level work: statements, questions, commands
– Simple short sentences, compound sentences
– Spelling and punctuation
– Similes, Proverbs, Idioms
– Onomatopoeia and Polysemy






Reviews
There are no reviews yet.