Graad 6 Kwartaal 3 Werkboek Bundel – Gedruk

R430.00

Description

Hierdie hulpbron is in Afrikaans.

Graad 6 Kwartaal 3 Werkboek Bundel 2023/2024 ATP

Sluit in: Wiskunde (met memo), Afrikaans (sonder memo), Engels (sonder memo)

Die werkboeke word apart saamgebind per vak. Hulle kom met ‘n harde agterblad en ‘n deursigtige voorblad en is in swart en wit gedruk.

Die pakket sal per koerier gestuur word na die fisiese adres wat jy verskaf het. Maak asseblief seker dat jou adres en kontaknommer korrek is.

‘n Kopie van die digitale hulpbronne sal ook gestuur word na die e-posadres wat jy verskaf het, via WeTransfer.

Let asseblief daarop dat hierdie hulpbronne nie uitgeruil kan word nie. Maak seker dat jy die korrekte Graad en Taal kies.

Let wel: Taal self (Die Afrikaans en Engelse Werkboeke) is op hoër-orde-denke opgestel en is dieselfde in die Afrikaanse en Engelse Pakket🤗

Graad 6 Kwartaal 3 Wiskunde Werkboek
– Lengte
– Eienskappe van 2-D vorms
– Simmetrie
– Transformasies
– Eienskappe van 3-D voorwerpe
– Oppervlakte, omtrek en volume

Graad 6 Kwartaal 3 Afrikaanse Werkboek
– Samestellings en Afleidings
– Werkwoorde
– Saamgestelde Sinne
– Enkelvoudige Sinne
– Lydende en Bedrywende Vorm
– Afkortings, Verkortings en Akronieme
– Antonieme en Sinonieme
– Homonieme en Homofone
– Voegwoorde
– Tydsvorme
– Ontkenning
– Idiomatiese Taalgebruik: Vaste Uitdrukkings en Idiome
– Vergelykings
– Lettergrepe en Klankgrepe
– Nuutskeppings
– Direkte en Indirekte Rede
– Woordorde
– Leestekens en Skryftekens

Grade 6 Term 3 English Workbook
– Pronouns
– Tenses
– Adjectives and Connecting Words
– Stems, Prefixes, Suffixes
– Verbs and Moods
– Adverbs
– Active Voice, Passive Voice
– Direct and Indirect Speech
– Punctuation

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 6 Kwartaal 3 Werkboek Bundel – Gedruk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *