Description
Hierdie hulpbron is in Afrikaans.
Graad 7 Kwartaal 3 Opsommings Pakket
Die opsommings word saamgebind in een lêer met vakverdelers. Hulle kom met ‘n harde agterblad en ‘n deursigtige voorblad en is in kleur gedruk.
Die pakket sal per koerier gestuur word na die fisiese adres wat jy verskaf het. Maak asseblief seker dat jou adres en kontaknommer korrek is.
‘n Kopie van die digitale hulpbronne sal ook gestuur word na die e-posadres wat jy verskaf het, via WeTransfer.
Let asseblief daarop dat hierdie hulpbronne nie uitgeruil kan word nie. Maak seker dat jy die korrekte Graad en Taal kies.
Graad 7 Kwartaal 3 Opsommings Pakket
EBW
– Entrepreneurskap en die Ekonomie
– Entrepreneurskap: Begin van ‘n Besigheid
Geografie
– Bevolkingsgroei en -verandering
– Faktore wat Geboorte- en Sterftesyfers Beïnvloed
– Wêreldbevolkingsgroeipatroon Sedert 1 n.C.
Geskiedenis
– Kolonisasie van die Kaap: 17de – 18de Eeue
– Voor die Nederlanders aangekom het
– Nederlandse Nedersetting aan die Kaap
Lewensoriëntering
– Gesondheids-, Sosiale en Omgewingsverantwoordelikheid
– Middelmisbruik
– Omgewingsgesondheid
– Wêreld van Werk
– Simulasie van Loopbaanverwante Aktiwiteite
Natuurwetenskappe
– Energie en Verandering
– Energiebronne
– Potensiële en Kinetiese Energie
– Hitte-oordrag
– Isolasie en Energiebesparing
– Energie-oordrag na die Omgewing
Tegnologie
– Elektriese Stelsels en Beheer
– Ondersoekvaardighede: Impak van en Vooroordeel in Tegnologie
– Elektriese Stelsels en Beheer: Maak- en Kommunikasievaardighede
– Meganiese Stelsels en Beheer
Afrikaans en Engels
– Alle Taalstrukture en Konvensies wat in Kwartaal 3 behandel is






Reviews
There are no reviews yet.