Sale!

Zelki stories vir beginlesers

Original price was: R80.00.Current price is: R50.00.

Description

Splinternuut: Zelki stories vir beginlesers
Dek a, e, i, o, u woorde
Sonder illustrasies om leerders te help wat sukkel met aandagafleibaarheid
Sluit in ‘n storie vir elke klank, mondelinge begripstoets, sigwoorde, trek woorde na en speletjie
Stories:
a – Zelki gaan dam toe
e – Zelki en ma red hen
i – Zelki kry ‘n vis
o – Zelki en die mot
u – Zelki ry na die kus